Gesinspret
In die vakansie kan die hele gesin saam flieks geniet.
Vergeet van besige winkelsentrums, oorvol vermaakplekke en die winderige strand – die internet-TVdiens ShowMax het ’n heerlike katalogus van gesinsvriendelike flieks waaruit jy kan kies, en wat gesinne rustig saam tuis kan geniet. Daar’s ure se genot wat in elke smaak sal val. Hier is ’n voorsmakie van die flieks wat op ShowMax beskikbaar is:
FANTASIE Hoekom ons dit kies:
Feetjies, kabouters, aardgeeste en ander wesens neem jou op ’n fantastiese verbeeldingsvlug.
Wanneer die aaklige padda-agtige kreature die huis bestorm en die kinders verdedig hulself met enigiets waarop hulle hul hande kan lê – selfs ’n glas water!
Beste oomblik: ANIMASIE
Fred Flintstone en sy prehistoriese pelle het animasie vir werklike aksie verruil in twee vermaaklike komedies. Bang vir dinosourusse met skerp kloue en groot tande? Wat dan van slobberige soene oor jou hele gesig van die prehistoriese “hondjie” Dino?
Hoekom ons dit kies:
Die flieks neem hulself nie te ernstig op nie en daar’s baie om oor te lag.
Die openingsliedjie – dis klassiek en sal ouers met heimwee laat terugdink aan die animasiereeks.
Beste oomblik:
D Die internet-TV-diens S ShowMax gee ’n 90-daein intekening ter waarde va van R297 vir een gelukkige Show ShowMax-intekenaar weg. ShowMax se groeiende katalogus is propvol met die beste reekse, flieks, dokkies en kinderprogramme om die vakansie te binge-kyk! Moenie vergeet nie – jy kan Wi-Fi enige plek gebruik om tot 25 programme op jou slimfoon of tablet af te laai en dit later kyk. Om in te skryf, SMS die antwoord op die vraag hieronder na 35982 vóór 21 Januarie 2017. SMS’e kos R1,50 elk. Standaardtariewe geld.
Watter internet-TV-diens gee ’n 90-dae-intekening weg?
Vraag: