Mossel Bay Advertiser

Dankie vir ondersteun­ing

-

Rochelle Smit, skryf:

Ek is 'n IBFF profession­ele atleet en aanbieder van die onlangse suksesvoll­e IBFF Southern Cape Spring Classiclig­gaamsbouko­mpetisie, wat tydens die Mosselbaai Sportfees plaasgevin­d het.

Ek wil graag van die geleenthei­d gebruik maak om die volgende borge te bedank:

BEE Corp & GFG, Tossie Steyn, Ben Willemse en Nikos Kritzas, Muscle & Fitness Diaz 24/7 Gym - Roelof en Alison Scheepers, Diaz Hotel & Resort, Mossel Bay Advertiser, Mosselbaai Toyota - Gawie Maritz, Iron Addict - Chris van Zyl en Shenka Kim Doherty, Fiona Williamson Attorneys - Fiona Williamson, Fanie Diedericks Prokureurs en Associates - Fanie Diedericks, Mosselbaai Mall - Jo-Ann Victor, Good Morning Capsules - Riaan Botes, Turbo Energy - Marieke Prinsloo, 3at1 Langeberg Mall - Erika van der Hoven en Karin Erasmus, Wellness Gym Seefront Stiaan van Schalkwyk, Dischem Mosselbaai Mall, Mossel Bay Lighting - Maryka van Rensburg, D Studio Advanced Hair & Skin Aesthetics - Tanya Koekemoer, Ariel Massage and Healing Salon - Christa van Tonder, Aloe Ferox Albertinia, Genaya 181 - Eugene Potgieter, Loco Torro Civils George Barker, GoZone Water - Marizaan Goosen, TNT Supplement­s, Better Bond - Clarissa Stander, Bahia Bleu Restaurant & Lounge Diaz, Roux Plaveimees­ters - Jaco Roux, Freaking Fast Waverider - Kobus,

Mosselbaai-munisipali­teit - Colin Puren, Cleaning Pro, McDonald's George, Mount View Resort, Capetona live.

Sonder julle bydraes kon die IBFF Southern Cape Spring Classic nie 'n reusesukse­s wees nie. Baie dankie.

 ??  ?? Rochelle Smit
Rochelle Smit

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa