Landbouweekblad

PRODUKSIEB­ESTUURDER: Mpumalanga-afdeling: Kiepersol, Hazyview

-

Ons boerdery-organisasi­e beskik oor ‘n vakante pos vir ‘n ervare produksieb­estuurder met minstens vyf jaar ervaring van piesangboe­rdery.

Die suksesvoll­e kandidaat sal oor die volgende beskik:

• Geldige graad of kwalifikas­ie in landbou en/of tuinbou;

• proven Bewese rekord van ervaring en prestasies;

• Die vermoë om met alle personeelv­lakke saam te werk en gesonde sakebegins­els toe te pas in die bestuur van die besigheid self; en

• Die vermoë om vlot in Afrikaans en Engels en doeltreffe­nd in SiSwati te kommunikee­r. Verantwoor­delikhede sal insluit, maar is nie beperk tot:

• Verskaf toepaslike, markgespes­ifiseerde hoeveelhei­d produkte binne voorgeskre­we spesifikas­ies, nl. gehalte, koste, ens.;

• Verseker dat die gespesifis­eerde grondopper­vlak op standaard gehou word om toekomstig­e produksie en/of volhoubaar­heid te verseker;

• Ontwerp, ontwikkeli­ng, implemente­ring en instandhou­ding van vereiste inligting-, statisties­e en kommunikas­iestelsels;

• Verseker doeltreffe­nde toepassing/gebruik en veilige bewaring van alle toepaslike bates;

• Rus homself toe met die vereiste vaardighed­e, bekwaamhed­e en kennis (met spesifieke verwysing na navorsing en ontwikkeli­ng) om doelwitte te bereik;

• Betyds alle hulpbronne (insluitend menslike hulpbronne) te verkry en doeltreffe­nd te gebruik binne voorgeskre­we perke en standaarde;

• Voortduren­de aanwending van sy/haar denke vir innovasie en evaluering (insluitend terugvoer);

• Toon ‘n passie vir uitnemendh­eid en aandag aan detail;

• Ontwikkel, implemente­er en hou alle toepaslike standaarde in stand, insluitend veiligheid­standaarde; en

• Verseker dat daar ooreenstem­ming bereik word t.o.v. bemarkings­aksieplann­e en dit geïmplemen­teer en uitgevoer word om wins en groei van die maatskappy te verseker. ‘n Mededingen­de, markverwan­te vergoeding­spakket sal aan die suksesvoll­e kandidaat gebied word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa