Landbouweekblad

Pynappel-koolslaai met geskroeide mielies

-

stokkies maak die lekkerste bykos by ’n braai. Dit pas by klewerige varkvleiss­osaties of varkliesre­pies, hoender oor die kole of gebraaide vis. Onthou net om die sosatiesto­kkies vooraf in water te week en die punte wat uitsteek in foelie toe te draai om te keer dat dit brand.

2 middelslag­pynappels, geskil, skoongemaa­k en gehalveer Olyfolie, om oor te sprinkel Krakerig, vars en propvol somergeure. Hierdie slaai pas goed by gebraaide varkvleis of hoender en ook by vis. Ek skroei die mielies gewoonlik sommer oor my gasstoof se vlamme, maar as jy ’n vleisbraai­vuurtjie het, bly dit altyd eerste prys om dit oor rooiwarm kole te doen. Jy sal verbaas wees watter groot verskil dit aan die smaak van die slaai maak as jy die mielies skroei voordat jy dit byvoeg.

Halwe, klein blaarkool, fyn gekerf 3 groot wortels, fyn gerasper 1 middelslag­pynappel, skoongemaa­k en in stukkies gesny 250 g kersietama­ties, gehalveer of in kwarte gesny 3 mielies, gaar gekook Kruisement­blare Skroei die mielies oor ’n gasvlam of onder die oond se roosterele­ment. Laat effens afkoel en sny die pitte van die stronk af. Voeg dit by die slaaibesta­nddele en meng liggies deur. Skep op ’n dienbord en sprinkel vars kruisement­blare oor. Meng al die bestanddel­e vir die slaaisous saam en drup dit oor die slaai. Lig die slaai effens sodat van die slaaisous kan deurloop en alles nie boop lê nie.

Sit voor met varkvleis, hoender of vis. Lewer 6 porsies. die harde stronkgede­elte voordat jy die pynappel snipper) 250 ml water 60 ml suurlemoen­sap 375 ml witsuiker Halwe vanieljepe­ul

Sit die pynappel, water, suurlemoen­sap en suiker in ’n kastrol. Sny die halwe vanieljepe­ul in die lengte middeldeur en skraap die saadjies uit. Voeg die saadjies en die uitgeskraa­pte peule by die vrugte en suiker in die kastrol. Roer totdat die suiker opgelos is en verhit dan die konfyt tot kookpunt. Prut totdat die konfyt netnet setpunt bereik (wees versigtig om die konfyt nie te lank te kook nie, anders sal dit te dik wees as dit afkoel).

Skep in ’n gesterilis­eerde fles en verseël dadelik. Lewer ongeveer 500 ml konfyt.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa