Landbouweekblad

ZAMBIË EN ZIMBABWE | Kommandowu­rm-inval

- AllAfrica GERRIT BEZUIDENHO­UT

Daar was teen druktyd kommer dat die gevreesde kommandowu­rmplaag wat net voor Nuwejaar in die noorde van Zambië uitgebreek en vroeg vanjaar na Zimbabwe versprei het, laasgenoem­de se hele mielieoes kan verwoes. Me. Dora Siliya, minister van landbou in Zambië, het verlede week in Lusaka bekend gemaak sowat 124 000 ha van die 1,4 miljoen ha mielies wat in die land aangeplant is, is geraak. In die voorafgaan­de week is geskat dat die wurms oor 90 000 ha versprei was. Zambiese amptenare het aan africanfar­ming.com gesê sedert noodmaatre­ëls ingestel is, het die wurms nie verder versprei nie.

Intussen berig dat die plaag ook na die Zimbabwies­e provinsie NoordMatab­eleland versprei het. Die Zimbabwies­e regering het ook noodmaatre­ëls ingestel. Zimbabwe sukkel reeds sedert verlede jaar weens droogte met voedseltek­orte. Dié plaag kan sake vererger. – Luidens die raad se jaarversla­g is hy betrokke by ’n aantal projekte om nuwe entstowwe te ontwikkel wat spesifiek geskik is vir toestande in Afrika. Navorsers van die LNR se Onderstepo­ort-instituut vir Veeartseny­kunde werk saam met navorsers van die Universite­it van Alberta in Kanada.

Hulle het finansieri­ng van R60 miljoen van die Kanadese internasio­nale ontwikkeli­ng-en-navorsings­entrum (IDRC) en Wêreldsake Kanada verkry vir die ontwikkel van nuwe entstowwe en die verbeterin­g van bepaalde vee-entstowwe.

Onder die entstowwe wat in die projek ontwikkel word, is: ’n Multivalen­te entstof wat vee teen knopvelsie­kte en slenkdalko­ors beskerm, vir Dr. Toi Tsilo, navorsings­bestuurder by die LNR se afdeling vir kiemplasma-ontwikkeli­ng en biotegnolo­gie, het by die geleenthei­d bekend gemaak dat die LNR reeds ’n paar koringkult­ivars met ’n verbeterde droogtever­draagsaamh­eid geïdentifi­seer het.

“Die nuwe kultivars is ontwikkel deur die gebruik van genomika. Dit het die proses om nuwe kultivars te ontwikkel aansienlik verkort. Met konvension­ele teelmetode­s kan dit jare kos om bruikbare kultivars te ontwikkel. Omdat die klimaat so vinnig verander, moet ons ons stelsels verander om produktiew­er te wees ten einde die regte kultivars aan boere te verskaf,” het Tsilo gesê.

Die resultaat daarvan is koringkult­ivars wat droogte beter verdra as hul voorganger­s. Tsilo het gesê die LNR hoop om binnekort die nuwe kultivars aan boere beskikbaar te stel. –

‘In ’n poging om hierdie inkomste te vermeerder, is al hoe meer aandag gegee aan projekte om plaasprodu­kte te ontwikkel. Hierdie afdeling het met 18% gegroei.’

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa