Landbouweekblad

Maerofvetj­aar– NWK staanbypro­dusente

-

In die hoofsentra op Lichtenbur­g tot op die kleiner dorpe, soos Biesiesvle­i en Kameel, kan kl a nt e s t a a t maak op NWK se dienslewer­ing en produkte van gehalte. Hoewel NWK hoofsaakli­k in Noordwes besigheid doen, brei hy uit na ander dele van Suid- Afrika en ook verder in Afrika.

“Ons vra onsself gereeld af: Waar moet ons speel, hoe gaan ons wen en watter vermoëns het ons?” sê mnr. Johan Bezuidenho­ut, groepbestu­urder korporatie­we bemarking by NWK.

“Daarvoor is ’n nuwe visie en missie nodig met doelstelli­ngs wat daarby aanhaak. Groei is deel van ons strategie en daarom kyk ons ook buite Suid-Afrika se grense na lande soos Zambië. In die kleinhande­l kyk ons na groeigelee­nthede, soos die agentskap wat ons op Orkney oopgemaak het op ’n bedryfsreg­basis.”

Die NWK Groep bied dienste en produkte aan die landbou, soos graanhante­ring en -opberging, graanverha­ndeling, handelswin­kels, landbou-adviesdien­ste en meganisasi­e. Die groep het ook filiale, soos Epko, Noordfed, Opti Feeds en Opti Chicks.

Die wêreldwye landbousak­eleier, Louis Dreyfus Commoditie­s, en NWK het hul vennootska­p in Februarie vanjaar uitgebrei deur Epko, ’ n sonnebloms­aadparsaan­leg, in Lichtenbur­g te vestig.

Die twee vennote dra aanvullend­e vaardighed­e tot die gesamentli­ke ondernemin­g by.

“Ons verstaan die uitdagings van ons klante. Daarom het ons finansieri­ngsprodukt­e ontwikkel wat by die unieke behoeftes van elke produsent kan aanpas.”

Die vertakking vir dagoudbraa­ikuikens, Opti Chicks, presteer uitstekend. Om aan die voorpunt van tegnologie te bly, het NWK ’n toep, NWK Online,

ontwikkel wat die produsent met sy plaasbestu­ur help.

Gemeenskap­sbetrokken­heid is ’n hoofdryfve­er vir NWK. Die maatskappy is daarom betrokke by projekte soos die Noordwes-Universite­it (Potchefstr­oomkampus) se Ikateleng-projek waar leerders in grade 10, 11 en 12 ekstra klasse bywoon. Die projek word saam met die Departemen­t van Onderwys aangebied.

NWK ondersteun die skoolskoen­projek waar skoene, kouse en ’n mussie aan kinders voor- sien word. NWK het verskeie rekenaarse­ntrums by skole gefinansie­r. Die installasi­e is deur NWK Inligtings­tegnologie behartig. “Ons het ’ n beleid van maatskapli­ke verantwoor­delikheid aanvaar. Vir ons gaan dit daaroor om gemeenskap­pe werklik op te hef,” sê Johan.

Nóg projekte sluit die Jongprodus­entprojek en die oorgang van bestaanspr­odusente in die NWK- bedienings­gebied na lewensvatb­are kommersiël­e produsente in.

NWK is ’n vooraansta­ande verskaffer van puik landboudie­nste en -insette.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa