Landbouweekblad

SKOUDAGBOE­K Skoudatums deur skou- organiseer­ders verskaf

- ELLISRAS

8-11, Beesskou en Bosveldfee­s. Juanita Swanevelde­r, sel 073 174 8378, of e- pos: edlu@ lantic. net.

SKEMERAAND, GP:

46-jarige sakeman, was nog nooit getroud nie, 1,78 m, 75 kg, het blou oë en swart hare. NGK. Hou van rugby, swem, dans, fliek, uiteet, visvang, jag en motors. Vroue met mooi, lang, swart hare en wat nie rook of drink nie, kan skryf.

RY SAAM, GP:

45- ja r ige v rou, was nog nooit getroud nie, 1,76 m, 95 kg, het g roen oë en ligbruin hare. NGK. Hou van rugby, tuinmaak, dans, DVD’s kyk en fliek. Verlang ma n s met s o or t gel y ke belangstel­lings.

SWART KAT, GP:

Hou van f l iek, DVD’s k yk, r ugby, motor f iet s ry, dans, uiteet, visvang e n b r a a i . Hy i s 49, verkeer sbea mpte, was nog nooit get roud nie, 1,75 m, 75 kg, het blou oë en swart hare. Verlang blonde v r oue wat nie rook of drink nie en nie bakleierig is nie.

MOEKSIE, NW:

Sy i s 71 , we d u we e , afgetrede onderwyser­es, 1,65 m, 75 kg, het bruin oë en grys hare. Hervormde ke r k . Hou v a n r e i s , gesel s , lees en f iet sr y. Verlang gewone, eerlike, intelligen­te mans.

KIEWIET, NW:

6 7- j a r i g e w e d u w e e , onderwyser­es, 1,65 m, 68 kg, het groen oë en bruin hare. APK. Hou van die buitelewe, kampeer, reis, tuinmaak, stap en dans. Verlang netjiese, aktiewe mans wat hulsel f ka n versorg, wat nie drink nie en wat lief is vir musiek en dans.

MEISIEKIND, GP:

Hou van die natuur, musiek, die see, gesellig verkeer met familie, bak en brou, TV kyk, kinders, kampeer en lekker kos. Sy is 56, dagmoeder, 1,52 m, 69 kg, het blou oë en bruin h a r e . P P K . Ve r l a n g eerlike, betroubare, netjiese, opreg t e, l iefdevolle mans, 56 tot 66, wat nie rook of drink nie. Foto met eerste brief, asb.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa