Landbouweekblad

Vir bekostigba­re jagtogte

- INLAS:

Kort voordat die j agseisoen amptelik open, gons die media oor ’n moontlike rusie wat broei tussen j agters en wildtelers. By navraag oor wildpryse aan ’n jagonderne­ming met konsessies in Noordwes en Limpopo het hy byvoorbeel­d gesê hy maak nie voorsienin­g vir biltongjag­ters nie.

“As gevolg van beter pryse op veilings en wat internasio­nale kliënte vir trofeë betaal, het ons besluit om die biltongjag­gedeelte van ons besigheid te sluit,” ant oor www. lekkerjag. co. za jagpryse vir 2015.

Die eenvoudige waarheid is dat jagonderne­mings en wildtelers op die vraag en aanbod na sekere wild reageer.

Sogenoemde biltongjag­ters is egter nie onbelangri­k vir die bedryf nie.

Volgens mnr. Fred Camphor, uitvoerend­e hoof van die SA Jagters en Wildbewari­ngsverenig­ing, ondersteun biltjongja­gters die plaaslike wildbedryf met so wat 74% van hul inkomste uit jag.

In die groot debat tussen die organisasi­es wat wildtelers en jagters onderskeid­elik verteenwoo­rdig, lyk dit egter dat dié groot groep jagters voel asof hulle glad nie vir die bedryf belangrik is nie.

Kapsie word ook gemaak teen “onnatuurli­ke” kleurvaria­sies en die “onnatuurli­k” hoë pryse wat diere op veilings behaal, terwyl die keersy van dié redenasie die lig laat val op die ontginning van natuurlike hulpbronne deur die bestuur van teelmateri­aal wat juis in die eerste plek natuurlik voorkom.

Lees meer oor die verskillen­de partye se sienings in Theuns Botha se artikel “Grotes in wildbedryf grom vir mekaar” ( LBW, 24 Februarie) en Jan Bezuidenth­out se artikel “Kommer oor onna

woord mnr. Jacques Loots op Landbouwee­kblad se navraag

se

LINKS BO: Daar is baie meer wild vandag in die land as vroeër omdat jag ’n bydrae tot bewaring lewer, want dit skep vir boere ’n inkomste, sê dr. Herman Els.

Dr. Herman Els.

*BEPALINGS en voorwaarde­s geld (gaan na www. willburg.co.za vir nog besonderhe­de). Die prys sluit nie vervoer of aflewering­skoste in nie.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa