Landbouweekblad

SUKKEL JY OM TE KRY?

- As jou gunsteling-tydskrif nie op ’n winkelrak naby jou beskikbaar is nie, wil ons dit graag regstel. Laat weet ons as jy nie opspoor nie by lbw@landbou.com of 021 406 2202.

MNR. RENSBURG AGGENBACH is ’n gehoorgest­remde tegniese beampte in die wolhanteri­ngsafdelin­g by BKB in Port Elizabeth. BKB het verlede jaar ’n span dowes in sy pakhuis in dié stad aangestel om wol te hersorteer. Lees op bl. 40 meer oor die sukses van die inisiatief. Ek het my vrou, Marinell (van Eyssen) ontmoet terwyl ek aan Elsenburg gestudeer het. Ons het drie kinders — Annamarie (22), ’n onderwyser op Queenstown, Gertruida (21), wat ook onderwys studeer, en Gerhard (18), wat vanjaar matriek skryf. Dit het baie moed en geduld geverg om ’n doeltreffe­nde kommunikas­iestelsel oor taalen kultuurgre­nse heen te skep. In dié opsig verskil die wêreld van die dowe baie van dié van die horende. Dit het my selfvertro­ue en menswaardi­gheid ’n groot hupstoot gegee omdat ek nou ’n brug is tussen die horendes en die dowes. MNR. LOODT BÜCHNER van die plaas Kleinhoek, Paterson, boots met sy boereplan, ’n skuurpaal wat as ’n dip dien, die natuur op ’n goedkoop en volhoubare manier na om parasiete by sy wild te bekamp. Lees die artikel op bl. 70. Ek is die vierde geslag Büchner op die plaas. Ná matriek aan die Landbousko­ol Marlow (Cradock) is ek na Kovsies waar ek in 2008 B.Com. (Bemarking) gaan studeer het. Ek was ’n inwoner van die omstrede Reitz-kamerwonin­gs. Ek het drie jaar gelede na die plaas gekom, van waar ek my landwye telekommun­ikasieonde­rneming, Access Office Systems, bedryf. In 2013 het ek Tootabi Hunting Safaris begin, wat jaggeleent­hede vir buitelands­e jagters reël. Tans volg ek ’n nagraadse kursus, die BML (Baccalaure­us in Bestuurlei­erskap), wat deur die Universite­it van die Vrystaat se sakeskool aangebied word. My geloof. Dit is waar ek leiding, krag en deursettin­gsvermoë vandaan kry. En ek is ’n gebore entreprene­ur en plannemake­r.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa