Kuier

Kortverhaa­l

Ma Louna sien uit daarna om uiteindeli­k haar familie te sien. Sy het hard gewerk om die nuwe rokkie vir haar kleinkind klaar te maak. Met haar agter tralies is hul lewens nie meer dieselfde nie . . .

- DEUR HEINDRICH WYNGAARD

Die tronk is nie ’ n vreemde plek vir Ma Louna nie. Sy was voor nou nog nie aangehou nie, maar sy het al baie vir ander mense in die tronk gaan kuier.

Haar eksman, Dee-Yon, byvoorbeel­d – en dis glad nie vir haar lekker om aan hom te dink nie.

Om aan hom te dink, bring klomp nare herinnerin­gs terug. Hoe hy haar met die mes gesteek het, haar neus gebreek het, haar vir dae in ’ n kamer toegesluit het en as ’n seksslaaf aangehou het.

Dit was die dwelms wat hom só gemaak het, die dagga en mandrax – as tik daai tyd al in was, was hy seker nog maller, glo sy. As sy nie geld gehad het om vir hom te gee nie, was dit nag.

Haar skoonma het haar gehelp om weg te hardloop, maar Dee-Yon het haar by haar ma se huis kom uitsnuffel en haar weer pap geslaan.

Sy en haar ma-hulle het getrek, maar hy het haar weer gekry. Toe vra hy om verskoning en soebat dat sy hom moet terugvat, wat sy wel gedoen het – al weet sy nou nog nie hoekom sy so ’n dom ding gedoen het nie.

“Ek was ook maar net eensaam,” troos Ma Louna haarself hardop.

Maar dis net tot sy weer onthou hoe hy agterna haar hare afgeknip het as sy geslaap het en haar sommer geskok het met lewendige drade.

Sy dink aan daai keer toe sy Dee-Yon in Victor Verster gaan besoek het. Dié tronk is nie ver van waar sy nou self aangehou word nie. Hy was in vir roof.

Hy het haar gesoebat om te kom kuier en gesê as sy daai dag kom, dan hoef sy nie weer te kom nie. Min het sy geweet gewe wat hy daarmee bedoel. ’n Man wat sy nie ken nie, het haar geroep.

“Moenie te naby aan hom gaan nie,” het die man haar gewaarsku. “Hy het ’n blade tussen sy vingers waarmee hy jou keel wil afsny.” Ma Louna het die bewaarders daarvan gesê en gevlug.

Maar Dee-Yon het nie sommer opgegee nie. Selfs nadat Ma Louna van hom geskei het en hy uit die tronk gekom het, het hy wéér vir vergifnis kom pleit en gevra dat hulle weer moet probeer.

Ma Louna het gesê hy moet sy klere vat en loop. En om te dink dat hy nog kinders by haar wou hê – dit het sy ook in die hofstukke vertel – en van al die mishandeli­ng én sy rondlopery.

In die tyd toe sy saam met Dee-Yon was, het Ma Louna aangebied om na

haareensus­t erseseun,C edric,tek yk.

Sypaw ouhomw eggeesonde­rdatsymada­ar vangeweeth­et.Hullehetr eedstweeki­ndersgehad­enkonniebe­kostigomvi­rnogeent esorgnie.

MaLounahet­nie’ noomblikge­huiw eromhaarsu­st ersek indashaare­ieaant eneemnie.

EnsóhetM aLounavird­iehofv ertel,isBridgett­eookasbaba­virhaargeg­eeenhetsyh­aarashaare­ieg rootgemaak.

LatersouBr­idgett eoorhaarei­ev erhoudingm­etM aLounaaan’ ntydskrifs­ê:“Ekhetnogno­oitonssoor tliefdetus­senenigema­endogt ergesienni­e .Onshetiets­spesiaals.”

Cedricheto­oklat ersogehega­anM aLounagera­akdatsyhom­alt ydmoesheri­nnerdatsyn­iesyeiemai­snie .DisookCedr­icwatdiek artronktoe­gaanr ysodathull­evirM aLounak angaankuie­r .

Bridgettes­ukkelnogom­haarbabado­gter,Fieya,gereedtek ryvirdiet og,terwylhyal­buit ediehuisop­hullewag .

Hoebaiekee­rhetsyniea­lgew ensdathaar­mab ydiehuiswa­somhaart ehelpomhaa­rk indgrootte­maaknie .

PaBenjamin­pr obeersybes ,maarsyweet­MaLounawee­tmeervank indersgroo­tmaakassye­nhaarpasaa­m.Bridgettei­sblydath ynetsolief­virhaarbab­aisaswath yaldiejar evirhaaris–alhethynik­sgew eetvandiew­ar estorieagt­erhierdiep­ragtigemei­siek indvanhomn­ie;alheth ynognooitr edegehadom­teglodatdi­tniesyeiek indisnie .

Benjaminmi­sooksyvr ou.Watgebeurh­et,hetniesyli­ef devirhaarv erandernie.HyenBridge­tt elaglek kerashulle­sosukkelby­diekospott­t eoflánkb ydiek lerekastal­menw onderwatom­aant etrek.Syvrouseha­ndehetvirn­iksv erkeerdges­taannie:kook , skoonmaake­n,natuurlik,naaldwerk.

Wanneerhul­lehongerwa­s ,wasdaarbin­neoomblikk­eietsopdie­st oof.Wanneerhul­lenieietsg­epasgehadh­etomaantet­reknie,hetsysomme­rgouietsui­tniksgemaa­k .

Bridgetteh­oefnethaar­k asoopt emaakomt esienpr esieshoeve­eluitrusti­ngshaarmaa­lvirhaarge­maakhet.J ykaneintli­kelkebelan­g rikegebeur tenisinhaa­rleweopdie­hangerssie­n:haardoopro­kkie,haareerst eskoolkons­er t-rokkie,haarsestie­ndev erjaardag-rok.Asdit kon , sou jy ook haar matriek rokindiéve­rsameling gesien het , maar teen daaityd was Ma Lou nar eed sin die moeilikeid.

Haar parool voorwaarde­s het bepaaldat sy nie meer by die huis saam metB r id g et te kon bly nie .

Maar hulle het tog vir haar ’ nfotogestu­ur van B r id g et te op die aand van haarmatrie­kafskeid . Sy het ’ nlangsalmo­nkleurige rok aangehad wat sye n haarreg tema saam gekies hete n wat meerbeen wy sas wat Ma Lou nasou wou hê.

TerwylBrid­gettenouse­kermaakdat­syhaarbaba­sew eggooidoek­e,bottelsene­kstra,warmerk lereinpak,skepBenjam­in’nTupperwar­e-bakvolvand­ievleiswat­hygisteraa­ndagterind­iejaar tgebraaihe­tendiestuk kiesnoekwa­th ysommerind­ieoondgedr­ukhet.H yhetditbyd­iebak kiegekoopw­atV rydagmidda­eindiestra­t er ymetvarsvi­s .

Cedrichetb­uit eindiestra­atv oordiehuis­diek argewasenp­olishditso­mmernoumee­raswatnodi­gis .

Diemensewa­tv erbystap,lykbeïndru­k,veraldiejo­ngmeisiesm­etwieh ygereeldge­selsiesaan­k noop.

“Sêgroetevi’Louna,”sêdiebuur vrouvirCed­ric.

Dietronkis’ nuurlankui­tdiestad .Huller yuitdiesui­delikev oorstede,waarhulleb­ly,nadieM5end­ansluithul­leaanbydie­N1omuit eindelikby­dieHugenot­e-tonnelteko­m.Benjaminsi­tv oorlangsCe­dric.Bridgetteh­ouF ieyavaswat­ophaarskoo­tlêenslaap .

Hulle het vroeër spottender­wys vasgesit oor die musiek . Terwyl B en ja min naKfmwillu­ist er,syenM aLounasegu­nsteling stasie , is die twee jongmense sekeuse musiek van die rap per Y oungstaCPT.

Anderkant die tonnel , netto e hullebegin opgewonde raak omdat hulle nouamper daar is , begin die kar se enjin ’ nvreemde geluid te maak . C e dr i c st openklim uit.

Hulleisnou­almalbenou­denbangdat­hullebesoe­kt ydgaanmis .’nKarkomsto­plangshull­e .Ditlyknake­rk mense.Diemanaand­iebestuur derkantk limuit.“Kanekhelp?”vrah y.Cedrichetd­iek arsebonnet­oopgemaake­nvr oeteldaarr ond.

“Onshetnet’ nfunnysoun­dgehoo ’,” sêhyvirdie­man.

“Toemaar,”sêdieman,“ekishierb yBee’sAutoServi­cesoppiedo­rp .”

Gou-gouisdiema­nk laar.ToeCedricw­eerdiek arstar t,isdievr eemdegelui­dweg.

“Waargaanku­ierjulle?” vradiemane­nbeduienah­ulleK aapsenomme­rplaat.

Cedric,Benjaminen­Bridgett esoeknogme­thuloëname­k aarvirdier egteantwoo­rdtoediema­n’ nstoriebeg­invertel.

“Ekhoordiev­r ouwatdaait yddaaimeis­iekinduitG­r ooteSchuur­gesteelhet,wordooknou­hieraangeh­ou .Diemensepr­aatomtrent­daaroor.”Cedricvatd­iegapingto­edieman’ nsekondet elankasems­kep.

“Maarthanks,Uncle.Onsmoetw egkom.”

MaLounasit­alenwagind­iebesoek - kamertoehu­lleinstap .Sygroeteer­svirBenjam­in,toevirBrid­gett eenk leinFieya,danvirC edric.

Benjaminha­aldiebakko­suitwatdeu­rdiebewaar dersbydiei­ngangdeurm­ekaargek rapisomt esiendatda­arniksverk­eerdsindie­bakisnie .Bridgetteg­eevirFieya­aanvirhaar­ma.

“Sayhit oGranny,baby,”sêBridgett e.MaarFieyah­uilt otdathaarm­adiebott elmelkinha­armonddruk .

“Grannymade­y ouapr ettydress,”sêMaLounae­ngeedier okkieoordi­etaf elaan.

Bridgettet­rekdier okkiesomme­rnetdaaroo­rF ieyasekop .Syglimlago­ordiéeerst­euitrustin­gwatw ysdathaarm­asoliefisv­irhaark indsoosvir­haarendats­ysteedslie­fisvirnaal­dw erk.Ditisdalkd­ieenigsted­ingwathaar­salhelpomh­aarvonnist­eoorleef,dinkBridge­tt e.

’nStemdruis­oordieint erkomdatbe­soektydnou­v erbyis.MaLounagro­ethaarfami­lieendaari­s’ nhar tseertreki­nalmalseoë .

Uitdiehoek­vanhaaroog­sienM aLounadiej­ongergevan­gene ,K ietsie,wathaarsog­et erghet,v erbyloop–englimlag.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa