Huisgenoot

DIE SWART DOOD

-

Een van die mees katastrofi­ese gebeurteni­sse in die Middeleeue staan as die Swart Dood bekend. In 1347 het ’n Italiaanse skip van Asië af teruggekee­r met rotte aan boord wat vlooie gedra het wat met die aansteekli­ke builepes besmet was. Weens swak higiëne en beperkte mediese kennis het die plaag vinnig versprei en binne twee jaar meer as ’n derde van Europa se bevolking uitgewis.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa