Huisgenoot

DIE ‘B-LYS-TRUMP’ Tiffany Trump (23)

-

uitvoerend­e hoof van sy gesin se eiendomson­twikkeling­smaatskapp­y en besit die Observer-koerant in New York. Sy Joodse familie het hom gekritisee­r oor sy steun vir sy skoonpa nadat Trump die Ster van Dawid – ’n simbool van Joodse identiteit – gebruik het in ’n twiet om sy teenstande­r, die Demokraat Hillary Clinton, aan te val. Jared was onder ’n handjie vol mense wat onlangs saam met Trump Withuis toe is om pres. Barack Obama te ontmoet. Hy het in die Withuis-tuin gestap en met Denis McDonough, Obama se personeelh­oof, gesels.

Jared het toe nie Trump se personeelh­oof geword, soos bespiegel is, nie. Reince Priebus, voorsitter van die Republikei­nse Nasionale Komitee, is nou die tweede magtigste man in Washington. Die vervaardig­er agter die CBS-nuusjoerna­alprogram Inside Edition is immers ’n groot voorstande­r van dierewelsy­n. Ontmoet die “B-lysTrump”, soos New York Times Tiffany noem. Trump se enigste kind uit sy tweede huwelik met die oud- aktrise en TV-persoonlik­heid Marla Maples het nie soos haar pa se ouer kinders ’n pos in sy Withuis-oorgangspa­n gekry nie. Nog minder is soveel ophef van haar gemaak tydens sy verkiesing­sveldtog soos van sy oudste kinders. Hy is “baie trots” op hulle, het hy gesê dae voor hy die verkiesing gewen het, en “in ’ n mindere mate” op Tiffany.

Sy was meestal uit die kollig, dalk omdat haar kêrel, Ross Mechanic (21), ’ n sagtewarei­ngenieurst­udent, ’n Demokraat en Hillary-ondersteun­er is.

Tiffany is alleen deur haar ma in Kalifornië grootgemaa­k en het haar pa min gesien, hoewel hy finansieel vir haar gesorg het. Sy is deesdae meer bekend as een van die ryk kinders op Instagram en haar lewe as deel van Manhattan se elite. Tog is sy

 ??  ?? Trump se jongste kind, Barron, in ’n das en pak, net soos sy pa.
Trump se jongste kind, Barron, in ’n das en pak, net soos sy pa.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa