Huisgenoot

Demi soos’nvisuitwat­er

- Rise genval-

Die ster het in September haar komende rolle gekanselle­er en gesê sy wil “herbesin” oor wie sy is en “weer myself binne my rolle vind”.

WAT (24) volgende gaann doen, weet net sy, maar dit sal nie toneelspee­lspeel of sing wees nie.. Die ster het tot haar aanhangers­angers se stomme verbasing aangekondi­gndig sy gaan haar loop-loopbaan onderbreek. Sy het bygevoegge­voeg sy is “nie uitge-uitgeknip” vir die vermaakbed­ryf nie. Demi moes al weens die druk van roem teen ’n eetsteurin­g en ’n dwelmprobl­eem veg, en het die laaste ruk ál meer haar stem dik gemaak oor afknouery en mense se beheptheid met ’n volmaakte figuur. Onlangs het sy ’n Roemeense aanhanger, Vladimir Serbanescu, oor die kole gehaal nadat hy haar in ’n skets heel kunstig tot ’n meermin omtower het. “Is dit hoe my borste behoort te lyk? Dit is mooi, maar dis nie my lyf nie,” wass haar reaksie op Instagram. Harry en One Direction het verlede jaar die wêreld geskok toe hulle aankondig 1D gaan uitmekaar om ander belangstel­lings te verken. Die Britse aktrise het in Februarie gesê sy gaan vir ’n jaar ophou toneelspee­l en aan haar persoonlik­e ontwikkeli­ng werk. Die soms omstrede sanger het in 2014 aangekondi­g hy gaan musiek eers vir ’n ruk los om op sy persoonlik­e lewe te fokus. Die sangeres en aktrise het in Augustus aangekondi­g sy gaan rus om haar angs, paniekaanv­alle en depressie die hoof te bied.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ?? was onlangs weer op die Neverland-landgoed, waar sy grootgewor­d het. Sy het foto’s daarvan op Instagram gedeel en gesê dit “is so lekker om tuis te wees”. Intussen is die 18 18-jarige jarige P Paris ook ’n steunpilaa­r vir haa haar ma, (57) (57), wat...
was onlangs weer op die Neverland-landgoed, waar sy grootgewor­d het. Sy het foto’s daarvan op Instagram gedeel en gesê dit “is so lekker om tuis te wees”. Intussen is die 18 18-jarige jarige P Paris ook ’n steunpilaa­r vir haa haar ma, (57) (57), wat...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa