Huisgenoot

GOEISTE, EMILY, IS DIT JÝ?

Die glansryke ke aktrise het almal opnuut gaande met haar spel el in The Girl on the Train, waarin sy ’n verslonsde­e alkoholis speel

- Saamgestel deur NICI DE WET

DIT was so hittete of Emily Blunt het bekend geword as Brittanje tanje se eie Britney Spears.. Maar dié gedagte het die e belowende jong popsangere­sngeres glad nie aangestaan n nie. Toe besluit sy om liewerwer aktrise te word. Die musiekwêre­ld se verlies was die silwerdoek se wins. Dié Brits gebore Hollywood-ster, wat naam gemaak het in rolprente soos The Devil Wears Prada, het almal opnuut gaandeande met haar spel in The Girl on the Train,n, een van die flieks waarna mense vanjaaraar die meeste uitgesien het.

Dié riller draai vanan 7 Oktober af in Suid-Afrika. Dis gegrondgro­nd op die blitsverko­per deur Paula Hawkins, wat Emily se spel as “uitsonderl­ik” ik” bestempel.

“Ek hou van Emily,” sê die skrywer. “Ek het veral aan haar as komedie-aktrise gedink. Ek onthou haarr rol wat so half die kollig gesteel het in The Devil Wears Prada, maar hierin kwyt sy haar uitsonderl­ik goed van haar taak.”

Emily (33) speel Rachelchel Watson, ’n verslonsde, oorgewig, geskeide alkoholis wat behep raak met t ’ ’nn skynbaar volmaakte egpaar wat sy elke oggend op pad werk toe uit die trein sien. Maar die vrou raak vermis en Rachel moet die gebeure probeer uitpluisis om die polisie te help. HOOFFOTO: Emily Blunt is danksy haar voorkoms en talent een van Hollywood se gesogste aktrises. . REGS: By die wêreldprem­ière van The Girll on the Train in Londen. Van links is Paula Hawkins (skrywer van die blitsverko­per waarop dié fliek gegrond is), Tate Taylor, Emily, Luke Evans, Rebecca Ferguson en Haley Bennett.

In die lokprent sien ’n mens ’n ander Emily as haar gewone glansryke self – haar hare is ’n deurmekaar­spul en haar vel vol rooi vlekke weens die karakter se drankprobl­eem.

Tog meen party resensente die aktrise wat verlede jaar FHM se lys van die 100 sexyste vroue gehaal het, is “te mooi” om ’n karakter te vertolk wat haarself so verag. Maar die boek se skrywer breek ’n lansie vir haar.

“Ja, sy is (te mooi),” gee Rachel toe. “Maar dit maak nie saak nie,” voeg sy by. “Die ding van Rachel is dat sy haarself haat en Emily het dit regtig met haar hele houding uitgebeeld. Al daardie skade is sigbaar.”

Tog voeg sy skertsend by die kostuumafd­eling het “hul bes gedoen om haar ’n bietjie sleg te laat lyk, maar jy weet . . .”

Al lyk sy op haar slegste, was Emily dol oor dié rol. “Ek dink nie ek het al iemand gespeel wat waarlik in die dieptes van wanhoop is nie.”

Toe sy vir haar medesterre lusteloos begin lyk, het hulle bekommerd geraak dat sy, nes haar karakter, te diep in die bottel kyk om haar in die rol in te leef. Maar hulle het die bal

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa